Business Directory

Submit new listing Print listing

Dippies Daycare

0.00
  1. Home
  2. »
  3. Childcare
  4. » Dippies Daycare
Address:
8 Blaker Crescent, Brackenfell South, Cape Town, 7560, South Africa, Western-Cape
Description:

Ons is 'n klein huisgebaseerde dagsorg in Protea Hoogte wat na 6 kindertjies kyk vanaf 3 maande tot 5 jaar. Ons ure is 06:30 - 18:00 Maandae tot Vrydae. Ons wil seker maak die kinders kry individuele aandag en liefde wat hulle nodig het. Ons streef daarna om seker te maak elke kind bereik hulle mylpaal op die regte tyd terwyl hul kan speel en hulself geniet onder goeie en veilige toesig.

We are a small home based daycare in Protea Heights looking after 6 kids ages from 3 months to 5 years. We are open from 06:30 to 18:00 Monday to Friday. We give all our little ones individual attention and all the love they need. We aim to allow them to reach all developmental stages at the required stages as they play and enjoy themselves in a safe environment.

Categories:   

Send message to listing owner