Business Directory

Submit new listing Print listing

KONINKRYK BEDIENING

0.00
  1. Home
  2. »
  3. Other
  4. » KONINKRYK BEDIENING
Address:
Ou Skip saal, Otto du Plessis Drive, Melkbosstrand, South Africa, Western-Cape
Description:

Koninkryk Bediening is 'n afrikaanse pinkster bediening. Jesus het gesterf om vir ons 'n lewe van oorvloed te gee en ons poog om in daardie oorwinning en oorvloed te lewe.

Die kruis verteenwoordig nie net vir ons die oorwinning nie, maar ook die outoriteit en heerskappy vir ons as bloedgewaste kinders van God....soos in die hemel net so op die aarde!

Jesus het nie net vir ons gesterf om ons te versoen met die Vader nie, Hy herstel ook ons toegang tot die Vader.

Soos Christus is, is ons in hierdie wêreld

Ons het die gedagtes van Christus

Ons het outoriteit en krag IN CHRISTUS

Ons is nie meer dienskneg nie, maar seun!

LEEF in hierdie vryheid!

Categories:   
Contact Information
Phone: 0835983749

Send message to listing owner