Oupa and Ouma Soet started the dairy but later decided to stop milking (the cows). Their heirs don’t know anything about farming but they saw the potential for a nice party venue. And that’s how the Kaalvoet Kafee was born. If you’re looking for a nostalgic, no frills place to kick off your shoes and relax then we’re the place for you. Oupa en Ouma Soet het die melkery begin in die jare toet, maar later het sy besluit om dit maar eerder te groet. Die klein kinders weet niks van boer nie maar hulle hou van lekker kuier. En so is die Kaalvoet Kafee gebore. As jy ‘n nostalgiese plek soek om jou skoene uit te skop, net te ontspan en so ‘n bietjie van al die drama om jou te vergeet gaan die Kaalvoet Kafee vir jou werk.”
Home Kaalvoet Kafee